Hierdie was ons laaste Jubaweni met Yanik. Volgende jaar is dit groot skool. Ons het by Geluksvlei gebly (so 13 km van Jubaweni af) en elke dag deurgery vir Yanik se game.
Jean-LouisHier kom die manneKyk hoe cool is onsEn nog eenReg vir nog ‘n gameMy grootmanFishTristan speel senterLouw is die heelagterMnr Wilco is beswaard…YanikYanik die losskakelDie generaal lees die veldSpringbok in wordingKuier na die game