So gaan probeer ons toe geelvis vang by Yellowfish Paradise – langs die Vaalrivier naby Vanderbijl. Omtrent 10 strops verloor met al die klippe daar – en niks gevang nie. Maar ons gee nie moed op nie….

Gister vir Yanik & Tristan gevat na Dinokeng Fishing om te kyk of ons ‘n paar vissies kan vang. Ons het heeldag geprobeer en nie eers een byt gekry nie.